|
BOEDELKENNISGEWING
INSOLVENTE BOEDEL: D REDDY KENNISGEWING MEESTERSVERWYSINGSNR.: D17/08 Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 108(2) van die Insolvensiewet soos gewysig dat die Eerste Likwidasie, Kontribusie en Distribusie Rekening in die bovermelde Insolvente Boedel, vir krediteure van die boedel ter insae sal lê by die Meester van die Hooggeregshof te Durban vir ’n tydperk van viertien (14) dae vanaf die publikasie datum hiervan. Gedateer hierdie 26de dag van Februarie 2010. Kurator: K R KNOOP MANCI KNOOP Burgerstraat 181A Pietermaritzburg 3201 Verw.: KRK/ss/ml/D160K/18 02825(3)
LIKWIDASIE- DISTRIBUSIE REKENINGS KRAGTENS ARTIKEL 108(2) VAN DIE INSOLVENSIEWET.....Full Story >>
|