|
GEREGTELIKE VERKOPINGS
KWAZULU-NATAL HOË HOF, DURBAN, REPUBLIEK VAN SUID- AFRIKA Saak No.: 9509/2009 In die saak tussen: FIRSTRAND BANK LIMITED Eiser en MR MUNSAMI PERUMAL 1ste Verweerder M E SARANAKANTHIE PERUMAL 2de Verweerder GEREGTELIKE VERKOOPSKENNISGEWING IN NAVOLGING van ‘n Hofbeslissing in bogenoemde agbare Hof uitgereik op 20 Augustus 2009 en kragtens ‘n Lasbrief vir Eksekusie gevolglik uitgereik, sal die volgende onroerende eiendom op die 12 de dag van Februarie 2010 om 10:00 vm by die Balju se Kantoor te Groomstraat 18, Verulam aan die hoogste bieër verkoop word: Beskrywing: Deel No. 9 soos getoon en meer volledig beskryf op die Deeltitelpl.....Full Story >>
|
 |
|